Die Bende Pty Ltd
KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
僅顯示目前所選商店地區的已觀測下載價格。點擊地區比價可查看各國家與地區的換算價格。
目前在 Apple 公開 App Store 頁面可見的項目,可能不等同於 App Store Connect 中的完整目錄。
KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/
根據最新觀測到的 App Store 資料快速解答。
最新觀測到的下載價格為 Free。請開啟 App Store 官方連結確認目前結帳價格。
Apple 公開頁面目前在此商店顯示 0 個購買項目,公開清單可能不完整。