24.com Online Studios (pty) Ltd.
Netwerk24 Kook bring die beste van Suid-Afrika se koskultuur na jou kombuis met meer as
目前在 Apple 公開 App Store 頁面可見的項目,可能不等同於 App Store Connect 中的完整目錄。
Netwerk24 Kook bring die beste van Suid-Afrika se koskultuur na jou kombuis met meer as
5 000 getoetste resepte van geliefde Media24-handelsmerke soos Sarie, Huisgenoot, Landbouweekblad, Tuis en Weg!.
Of jy nou ’n vinnige weeksaandmaal, ’n indrukwekkende onthaalgereg, ’n tradisionele familiegunsteling of inspirasie vir jou volgende braai soek – Netwerk24 Kook help jou om die perfekte resep te vind.
Wat jy in Netwerk24 Kook kry:
• Meer as 5 000 getoetste Suid-Afrikaanse resepte.
• Resepte van vertroude Media24-handelsmerke soos Sarie, Huisgenoot, Landbouweekblad, Tuis en Weg!.
• Persoonlike aanbevelings gegrond op jou smaak en voorkeure.
• Maklike soekfunksies volgens bestanddele, maaltydsoort en gaarmaakmetode.
• Bêre jou gunstelingresepte vir vinnige toegang.
• Voeg bestanddele by jou inkopielys sodat jy makliker kan beplan.
• Stap-vir-stap leiding om met selfvertroue te kook.
Netwerk24 Kook is meer as net ’n resepte-app. Dit is jou digitale kookmaat wat Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke familieresepte en moderne kosinspirasie bymekaarbring op een slim, gebruikersvriendelike platform.
Van melktert, bobotie, braaivleis en bredies tot slaaie, gebak, weeksaandmaaltye en lugbraaierresepte – ontdek resepte wat by jou leefstyl en smaak pas.
Met meer as 5 000 resepte binne jou vingers se bereik sal jy altyd iets nuuts hê om te probeer.
Laai Netwerk24 Kook vandag af en ontdek hoe lekker dit kan wees om elke dag iets lekker op die tafel te sit.
根據最新觀測到的 App Store 資料快速解答。
最新觀測到的下載價格為 Free。請開啟 App Store 官方連結確認目前結帳價格。
Apple 公開頁面目前在此商店顯示 0 個購買項目,公開清單可能不完整。