SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.
仅展示当前所选商店地区的已观测下载价格。点击区域比价可查看各国家和地区的换算价格。
当前在 Apple 公共 App Store 页面可见的项目,可能不等同于 App Store Connect 中的完整目录。
Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.
Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: [email protected]). U terugvoer sal opreg waardeer word.
根据最新观测到的 App Store 数据快速解答。
最新观测到的下载价格为 $4.99。请打开 App Store 官方链接确认当前结算价格。
Apple 公开页面目前在该商店显示 0 个购买项目,公开列表可能不完整。
会。App Store 价格可能因商店、币种、税费和开发者定价而不同,目前已收集 5 个地区观测。