SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.
仅展示当前所选商店地区的已观测下载价格。点击区域比价可查看各国家和地区的换算价格。
当前在 Apple 公共 App Store 页面可见的项目,可能不等同于 App Store Connect 中的完整目录。
Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.
Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.
Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.
根据最新观测到的 App Store 数据快速解答。
最新观测到的下载价格为 ¥22.00。请打开 App Store 官方链接确认当前结算价格。
Apple 公开页面目前在该商店显示 0 个购买项目,公开列表可能不完整。
会。App Store 价格可能因商店、币种、税费和开发者定价而不同,目前已收集 4 个地区观测。